Betrokke ouers maak betrokke kinders

Raak Betrokke

Foto Klub


Ons is gedurig op doek na mooi foto's van ons leerders met hul bewese prestasies. Ouers wat gereeld foto's neem en bereid is om dit met ons te deel, word aangemoedig om deel te word van die skool se foto-klub!

Laai jou foto's op 'n CD of geheuestokkie en stuur dit skool toe. Dis so maklik soos dit! Vir meer inligting, stuur ons 'n e-pos.

Raak Betrokke

Koop 'n Kosblik


'n Honger maatjie is 'n onproduktiewe maatjie. As jy bereid is om 'n kosblik te pak of te borg vir behoeftige kinders kontak ons gerus by :

Kontak Ons

Boeke Oortrek


Van ons kinders is nie altyd in 'n posisie waar hulle boeke kan oortrek nie. Mammas of Pappas wat bereid is om te help om 'n kindjie se boeke oor te trek, kan hier betrokke raak.

Vir meer inligting, stuur ons 'n e-pos.

Kontak Ons